maandag 5 november 2007

Nuwe ontwerper lingerie webwerf, Mio Destino



  • Groete en Welkom by Mio Destino

    Mio Destino is ‘n webtuiste spesifiek ontwerp om die mooiste ontwerpers onderklere van reg oor die wereld, ten toon te stel en om jou op-lyn inkopies ‘n verruklike en onvergeetlike mode ondervinding te maak.

    Luukse produkte,uitmuntende kliente diens en sorgvuldige verpakking wat elke aankopie in ‘n geskenk verander. Mio Destino is die perfekte plek om wonderlike lingerie, aanloklike nagklere en betowerende swemklere heeljaar te bekom.

    Mio Destino se ontwerpers produk reekse bevat:
  • Lingerie
  • Bras - onder andere - balkon bras, plunge bras, op-stoot bras, halter bras, halwe koppie bras, drie-hoekie bras en opgestopte bras
  • Broekies bestaande uit –heup broekies, hoŃ‘-been broekies, G-strings, Franse broekies, gewone broekies en korset broekies
  • Korset broekie gordels (Suspender belts)
  • Kamisole
  • ‘Babydolls’
  • Swem kostuums en twee stuk kostuums
  • Korsette,Bustelyfies (Bustiers) en Perdebylyfies (Waspies)
  • Pajamas
  • Slaapdrag
  • Kamerjasse
  • Onderklere vir mans

    VERPAKKING EN AFLEWERING:

    Mio Destino se lingerie, swemklere, korsette of nagklere word pragtig verpak in Mio Destino se ‘tissue paper’ in ‘n elegante, sterk, swart Mio Destino Geskenk boks, omhul met rooi lint gereed om aan ‘n geliefde te oorhandig met geen ekstra onkostes of moeite nie…maklik!

    Mio Destino bied met trots aan ‘n wereldwye, dieselfde-dag ‘internationale’ versendings diens,(vir volledig voltooide bestellings ontvang voor 3.00pm GMT). Aflewering van u item kan behartig word deur - Royal Mail se eerste klas internationale ‘signed for’ diens, wat tussen 4 en 14 dae kan neem, afhangende van u plasing, of Fed Ex se ‘International Expedited’ diens wat verskeep binne 1-3 dae.
    Pryse word aangedui wanneer die finale aflewerings keuse gemaak is vir u aankope.

    KEUSE VAN BETALING:

    Mio Destino aanvaar betalings met Mastercard, VISA, AMEX, Delta, Electron, Solo, Switch, Maestro en PayPal en direkte Bank oordragte,

    OMRUILINGS:

    Mio Destino het ‘n beleid van omruil of terugbetalings binne 14 dae van ontvangs van u item. Om u item om te ruil,stuur ‘n epos aan info@miodestino.co.uk met “RETURN REQUEST” in die onderwerp spasie. Verskaf u naam, die bestellings nommer en die produk se naam wat u verlang om om te ruil of terug te stuur.
    Verseker dat geen verwydering van naam etikette plaasvind nie en dat die item nie gewas, gedra of beskadig is nie en stuur aan:

    RETURNS,
    Mio Destino,
    42 Duke Street,
    Leicester,
    UK
    LE1 6WA

    U sal aanspreeklik wees vir die onkostes om u item(s) aan ons terug te besorg.Mio Destino aanvaar geen aanspreeklikheid vir die verlies van pakette wat deur ‘n klient aan ons teruggestuur word nie, dus word u aangeraai om gebruik te maak van ‘recorded’ aflewering om u kledingstuk terug te stuur. Aankoop bewyse en ‘recorded’ aflewerings kwitansies moet deur die klient veilig bewaar word.


    BYKOMENDE EN TOEGEVOEGDE KOSTES:

    U sal aanspreeklik wees vir betaling waar benodig, van alle verkope, gebruik van, eiendoms en waarde toegevoegde belastings, doeane en aksyns kostes, of enige ander belastings verbonde aan enige bestelling of aanskaffing van produkte, behalwe belastings uitsluitlik
    gebaseer op Mio Destino se netto inkomste. Sou dit nodig wees om sulke belastings te betaal sal dit van die klient verhaal word.


    SPESIAAL VERVAARDIGDE KLEDINGSTUKKE

    Mio Destino het gespesifiseerde korsette wat volgens u unieke mates gemaak word. Vir spesiaal vervaardigde kledingstukke word geen omruil opsie aangebied,dus moet u sorgvuldig u mates neem vir korsette,perdeby-lyfstukke en ander spesiaal gemaakte kledingstukke.


    WEN LIEFLIKE LINGERIE, NAGKLERE, SWEMKLERE, KORSETTE EN ANDER PRYSE

    Mio Destino hou gereeld kompetisies waar ons pragtige lingerie, ontwerpers nagklere, korsette en ander pryse gratis weggee aan gelukkige wenners.
    Vertel u familie en vriendinne van ons en verhoog sodoende u kans om iets te wen.

    ONTVANG NUUS OOR MIO DESTINO SE NUWE VERSAMELINGS, GRATIS AANBIEDINGS EN PROMOSIES

    Al wat u moet doen is om die toepaslike blokkies te merk, u naam, e-pos adres, geslag, ouderdom, land van bestelling en poskode te verskaf.
    Verseker asseblief dat u die reels lees, dit verstaan en aanvaar.

    - Verseker dat u volledige aflewerings adres en pos adres beskikbaar is -

    Druk dan die rooi ‘ENTER COMPETITION’ knoppie

    Dis so maklik! Sterkte.

    Skryf in vir die Mio Destino nuusbrief om gereelde nuus aangaande kompetisies, produkte, besprekings en produkte te ontvang asook inligting oor ons nuutste ontwerpers. Ontvang Mode advies, Celebrity Skindernuus en Maltrap Stories oor Lingerie.

    Besoek MioBlog www.miodestino.co.uk/blog om gereelde produk oorsigte, mode brokkies, celebrity nuus en interessante stories vol pret aangaande die ontwerpers lingerie, swemklere en die slaapdrag mark te bekom.
Ons lewer aan almal parte van Suid-Afrika ingesluit: Kaapstad, Cape Town, Poort Elizabeth, Durban, Pretoria, Bloemfontain, Pietermaritzburg, Johannesburg.

Geniet jou aankope!

Groete

Jou vriende by Mio Destino.